DairySmid Dairy Hoof Trmming

Hoefonderhoud: Meer Sap Uit Die Lemoen

In die huidige ekonomiese klimaat met baie faktore wat ʼn uitwerking het op die winsgewendheid van die melkerybedryf, is dit belangrik om op alle faktore te konsentreer om sodoende die spreekwoordelike maksimum sap uit die lemoen te druk, of soveel moontlik melk te produseer. Mankheid by melkbeeste is ʼn groot probleem, nie net in Suid-Afrika…